top of page

“We just loved the place! It’s so beautiful and tranquil. Wish we could stay forever!

Nicolene – December 2011”

——

“Thank you! Definitely be using accommodation again! Lynton – Jul 2014″

——

“Heerlike verblyf! Die huis is net nie kindervriendelik vir ‘n baba wat kruip nie. Die braairooster was stukkend asook die braaitang. Verder was dit ‘n heerlike naweek gewees. Die braaiarea is heerlik om ‘n groep te onthaal en om heerlik te kuier. Baie dankie! Rating 4 out of 5. – Johann, April 2014″

——

“Goed. Sien die sterre hieronder. Rating 4 out of 5. – Petra, July 2014″

——

“Goeie ligging! Ons het baie goeie kliëntediens gekry. Die huis is op ‘n ideale ligging vir die Gravity Festival, redelik naby aan die karavaanpark en naby aan die waterfront. Rating 5 out of 5. – Pascale, August 2014″

bottom of page